
Jy word hartelik uitgenooi na die troue van
HANNAH & PHILIP




DETAILS
Wanneer
Saterdag, 5 Desember 2026
Seremonie: 15:00 vir 15:30
Waar
Dwarsberg Trout Hideaway
Rawsonville
TYDLYN
Vrydag
Kom geniet 'n rustige bring-en-braai vanaf 16:00-20:00
by Dwarsberg kampterrein 6
Saterdag
Gaste arriveer 15:00
Seremonie begin stiptelik om 15:30

KLEREDRAG
Kleredrag: Black Tie
Mans: Vol pak met ’n das of strikdas en netjiese formele skoene.
Dames: Enkellengte- of vollengte-aandrokke met elegante skoene.
Nota: Asseblief vermy patrone

AKKOMODASIE
Verblyf op die Venue
Opsie 1:
Bring jou eie tent R620 pp vir 2 nagte
Opsie 2:
Huur 'n twee man tent met matras R2 280 per tent vir 2 nagte
Opsie 3:
Huur 'n twee man tent met matras en beddegoed R2 610 per tent vir 2 nagte
Indien jy belangstel om op die venue te bly, asb sluit aan by die whatsapp groep
Verblyf naby die Venue
GESKENK IDEES
Jou teenwoordigheid by ons spesiale dag is meer as genoeg. Indien jy ’n ekstra paar note het wat ’n gat in jou sak brand, sal jou bydrae tot ons wittebrood hartlik waardeer word.
Bank besonderhede:
Nedbank
Naam: HHartman
Rekening: Savings
Rekening nommer: 2057660540
Takkode: 198765
